May 2003

Home Up

 

Marnia-hulle het 'n waterdag by die skool gehad, sy is natuurlik sop nat
Nico wil sy hare net soos oom Derek hê so ons moet maar jel
Marnia-hulle het 'n funksie by die skool en sy is in haar element om met almal te gesels
Nantes en sy ander dogtertjie, Micha
Die manne gaan kamp saam met die seuns, Dillon se verjaarsdag
Die slang het net by hulle verby geseil
Nico lê sommer bo op Mario terwyl hy met ons oor die foon gesels.
Die kinders ry die wêreld vol op die jeep
Marnia het Micha se hare gedoen
Marnia by prysuitdeling 100% skool bywooning
Laaste dag van skool met T-hemp waarop geteken gaan word
Ek is besig om die hoenderstellasies te verv vir Bybelskool
So lyk die kinders voor 'n skoon kar
Nico se laaste dag van skool met sy T-hemp waarop die kinders gaan teken