Jul 2003

Home Up

 

Marnia en Nico neem eie inisiatief en hou garage sale met bokse as tafel
Donna, Jeff, ekke en Alexander van SA wat by Donna kuier
Marnia met Jean wat so skreeu
Hilda en Jean kuier sommige Sondae middae by ons
4de Julie en dit is weer tyd vir vuurwerke
Ons is saam met Les, Esmè en Harry by die vuurwerke
My geliefdes kan nie meer wag dat die vuurwerke moet begin nie
Marnia en Nico geniet die swembad baie
Nico swem dat dit bars
Oupa Minnaar en Ouma Susan het die leeu gestuur en nou kan hy nie slaap daarsonder
Manria het die selfde probleem met die tier en pikkie wat altyd saam met haar slaap
Nico het nog die kat aan die stert beet en het net so aan die slaap geraak
Marnia, Benjamen, Christopher, Nico en Talja by Christoper se verjaarsdag
Hilda, baba Jean en ekke hoe kan ons nou die partytjie mis, nooit!
Donna help met die pinjada en die kinders kan nie wag vir die lekkers wat binnein is nie
Marnia die feetjie en Nico die nar
Kayla, Marnia, Micha en Nico besig om op te 'dress'
'n Meer georganiseerde garage sale.  Marnia lees vir Nico terwyl hulle wag
Hier is die kliënte en 'n pa het ook nogal saam geloop vir koeldrank en lekkers
Alex, een van die kinders wat ek oppas saam met Marnia
Ons tuintjie wat in blom is
Marnia met haar gevlegde hare en sy geniet die krul baie na die tyd