 |
| Jelly tots al die pad van SA en die kinders
is mal daaroor dis gelykop verdeel. |
 |
| Amerikaners met die 'Aliens" op hul dak.
Kyk na die mannetjies van Mars wat vir julle loer. |
 |
| Ek en Nico grawe vir skulpe |
 |
| By die huis aangekom moes die skulpe
afgespoel word. Marnia met haar juwele. |
 |
| Nico was ook syne |
 |
| Ek sit ook maar buite om die kindes dop te
hou en spoel ook my skupe af. |
 |
| Nico se eerste dag van Kinder Garden |
 |
| Eerste dag van 'n nuwe jaar Marnia Gr. 2 en
Nico KG |
 |
| Hoera! Die kinders is terug na die
eerste dag |
 |
| Dag 2 |
 |
| Anna een van die dogtertjies wat ek oppas sy
hou teepartytjie met die poppe |
 |
| Marnia voor kerk |
 |
| Karien by ons swembad |
 |
| Xavier en Nantes lê lekker by die
swembad |
 |
| Ons neem elke Sondag voor kerk gesins foto's |
 |
| Nico met sy baseball stel wat hy gekry het
om die breedte van die swembad te swem. |
 |
| Marnia is besig om haar tand te wissel en
Pikkie is al weer op die bors. |
 |
| Hier is ons al weer |