 |
| Ontbyt by Shell oppad na Pensecola - see
toe!!! |
 |
| Lekker gekookte eiers |
 |
| Bewolk maar die 3 is in die see tot die
jellie vis hulle gebrand het |
 |
| Nico bou 'n sandkasteel |
 |
| Die kinders kyk video op die klein TV en ons
op die hotel s'n |
 |
| Lyk dit nie lekker nie, so 'n wit stand |
 |
| Ek probeer surf, nee eintlik lê ek op die
bord en kyk na die vissies |
 |
| Nantes geniet ook die lekker son, sand en
see en die af tyd natuurlik |
 |
| Marnia met haar nuwe surf bord |
 |
| Nico geniet die see vreeslik baie en is nie
eers bang nie |
 |
| Manria is uitgespoel op die strand |
 |
| Dis te moeilik om in die water op te staan
nou surf sy maar op die strand ha-ha |
 |
| Nico lê en wag vir die brander of slaap hy
dalk? |
 |
| Daar word so nou en dan darem tyd gemaak vir
'n breek |
 |
| Dis mos die lewe |
 |
| Om vir julle die strand te wys. Is
julle nie al lus vir somer nie? |
 |
| Ons het sommer gou ietsie geëet in die
restaurant op die stand. |
 |
| Nico trek Nantes se T-hemp aan |
 |
| Kyk daai 'darkies' |