 |
| Ag, kyk net hoe lekker lag sussa en Nico
plak maar sy glimlag aan |
 |
| Die kinders geniet dit om in die bosse te
loop |
 |
| Gee net stokke om mee te speel en hulle is
op hul gelukkigste |
 |
| Ek hou aan gesels terwyl ek moet werk, ons
betaal nie vir geselstyd nie, heerlik! |
 |
| Ons is alweer oppad om te gaan kamp |
 |
| Nantes is in beheer van die kos maak |
 |
| So lyk ons tent |
 |
| Marnia doen haar deel met skottelgoed was |
 |
| Sussa probeer visvang |
 |
| Vissers van formaat |
 |
| Die drie muskuteers |
 |
| Wat is 'n kamp sonder marshmellows |
 |
| Die drie sit en wag vir die vuur om reg te
kom sodat ons kan braai |
 |
| Tannie Hilda, Hilda en Jean |
 |
| Hier word Talja se hare gesny |
| |